
- This event has passed.
Grootvoël Boeremusiek Fees – Wellington
March 26, 2022 @ 10:00 am - 12:00 pm

Grootvoël Boeremusiek Fees, Wellington, Laerskool Hugo Rust.
26 Maart 2022. van 10h00 – 00h00.
Kosstalletjies en Kroegfasiliteite beskikbaar (Typsy Gypsy Art Bar).
Geen piekniekmandjies of koelerbokse word toegelaat nie)
Kunstenaars sluit in: Willem van Niekerken sy orkes, Hardeveld Boereorkes, Kaapland boereorkes en die sandvelders.
Bespreek jou kaartjies nou by Eric Kidson 084 851 8191.
Oornag verbly in die koshuis is beskikbaar.
Vir besprekings kontak 021-8732941 – Jenslin@hugenoteskool.co.za