Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Gian Groen – 16 December 2022

December 16, 2022 @ 8:00 pm - 9:30 pm

R150

Gian se eerste solo album getiteld: “ Met die maan gepla” is in 2004 uitgereik en ‘n tweede een getiteld: “Lied van die Engele”, waarvan daar ook ‘n verhoog produksie by KKNK te sien was, het in 2006 die lig gesien. Gian se laaste CD produksie,” Welkom in Somersburg”, is in 2008 vrygestel en die volgende een, “Stiltetyd” is pas voltooi. Groen vier van jaar sy 13de bestaansjaar as ‘n voltydse musikant. Met vyf CD produksies en nominasies as, onder andere, beste nuweling by 2003 se GMT en beste liedjieskrywer asook beste Afrikaanse rock album in 2005 en 2006 en twee herhaalde uitnodigings om op te tree by Huisgenoot Skouspel, is Gian Groen beslis ‘n gevestigde naam in die SA musiekbedryf. Hy is ‘n hoogs dinamiese kunstenaar wat vrylik rondbeweeg tussen ‘n verskeidenheid van genres en die aandag van oud en jonk kan trek.

Vir Gian Groen is dit ‘n nuwe tydvak, ‘n nuweklank en ‘n nuwe begin in sy musiekloopbaan, en sonder twyfel word aangevoer dat hierdie beskeie en uiters talentvolle sanger, liedjie skrywer en musikant gewis ‘n geswore patriotiese aanwins in ons musiek mark is!

Doors open at 18h00; the show starts at 20h00. **

R150 per person.

For more information, contact – 021 851 5861

**We would like all food orders to have been placed and finished before the show starts.

 

 

 

 

Details

Date:
December 16, 2022
Time:
8:00 pm - 9:30 pm
Cost:
R150
Event Category:
Event Tags:
, ,
Website:
https://www.quicket.co.za/events/200648-ross-learmonth-7-january-2023/?ref=events-list#/

Organizer

Trigger Fish Brewing
Phone:
021 851 5861
View Organizer Website

Venue

Trigger Fish Brewing
Building 9 Paardevlei
Somerset West, Western Cape South Africa
+ Google Map
Phone:
021 851 5861
View Venue Website