Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Robertson Lente skou

October 4, 2022 - October 8, 2022

Stalletjies van landbou implemente, spuitpompe, TMI, Astek, Nemtek, Boerboel klere, Rossouw Broers, Toyota, Rola Ford, Frank Vos, Bioagri, Kubota, Biltong, Bokmelk kaas, juwele, klere, Chip a Dip, Dik Frik BBQ, Speelgoed, Skilderye, BMW, MAHINDRA, Tattoo, Wild Africa leerprodukte, Moreson, ABC CHIPPERS en nog vele meer . Rides vir die kinders en heerlike eetgoed bederfies, en natuurlik Tipsy Gypsy Art Bar om die kele nat te hou!

Rides vir die kinders en heerlike eetgoed bederfies.

Maak seker dat julle nie vanjaar Robertson Lente Skou mis nie. Dit is van 4-8 Oktober ons gaan weer 3 wa spanne hĂȘ! Ons het 2019 n wa span gehad wat deur dames gedryf is, glo dit was die eerste keer in die geskiedenis! Bettie Uys en haar span!!! Trots op julle!! Kom ondersteun ons skou!!!

Details

Start:
October 4, 2022
End:
October 8, 2022
Event Category: